SKJA / BKJA

 

Baie welkom by ons Jeugafdeling.

 

Christenskap is 'n avontuur!

 

Ons werk baie hard daaraan om ons jongmense die geleentheid te gee om op 'n opwindende manier d.m.v. 'n groot aantal aktiwiteite te leer wat dit is om in vandag se węreld 'n christen te wees.

 

Ons het nou ook spesiale aandienste wat vir jongmense / mense wat jonk van hart en gees is, bedoel is.

 

Ons sien uit daarna om jou deel van ons groep te maak!

 

Tony Curtis

083 293 6531

 

 

 

 

 

Lees die verhaal van Jesus

in strokiesverhaal vorm.

 

Klik op die prentjie hieronder om die boek: He lived among us oop te maak.

 

 

Nuut!

 

Strokieverhale

 

Klik hier vir meer inligting!