Maranata

 

 

 

Dit is glad nie nodig om in jou huis of woonstel te sit en van eensaamheid te vergaan nie!

 

Kom word deel van die Maranata vriendskapsgroep ...

 

Die Maranata's is 'n groep lewenslustige mense wat reeds afgetree het. Hulle kom gereeld bymekaar vir Bybelstudie en ander aktiwiteite. Jaarliks word daar ook kampe en uitstappies gereel.

 

Mans en vrouens is welkom.

 

Kontak Breytie de Jager by 083 946 9966

met navrae of om in te skakel.