Behoeftes in die omgewing

 

 

Ons betrokkenheid by ander is 'n bewys van egte geloof, dankbaarheid vir die Here se liefde en genade asook van die teenwoordigheid van liefde in ons lewe.

 

Jakobus sÍ:

 

15SÍ nou daar is ín broer of ín suster wat nie klere het nie en dag vir dag honger ly, 16en sÍ nou een van julle sou vir hulle sÍ: "Mag dit met julle goed gaan; gaan trek julle warm aan en eet genoeg," maar julle gee nie vir hulle wat hulle nodig het om van te lewe nie, wat help dit dan? 17So gaan dit ook met die geloof: as dit nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood.

Jakobus 2: 15 - 17

 

'n Gemeente wat nie besig is om in sy omgewing 'n verskil te maak nie, is 'n gemeente wie se geloof dood is.