Leierskap en Gawes

 

 

Die Here het aan elkeen van ons baie spesifieke gawes en talente gegee wat ons moet gebruik om die liggaam van Jesus (die kerk / gemeente) te bou.

 

Baie gelowiges ervaar 'n probleem dat hulle nie weet wat hulle gawe/s is nie, of hoe om dit te benut nie.

 

Ons wil gelowiges help om hulle gawes te ontdek, te ontwikkel en te benut sodat ons almal daardeur kan groei.