|
|
||||||||||||||||||||||||||
|
Paasfees
DAG 1
Ons nooi u uit om saam met ons vir Paasfees voor te berei:
Die intog in Jerusalem
Sondag voor Paasfees staan bekend as Palm-Sondag.
Ons herdenk Jesus se intog in Jerusalem op hierdie dag.
Kliek op die prent hierbo om 'n volgrootte prent af te laai.
Dag 1 Paaswandeltuin Brosjure :
As ons op reis is, het ons 'n gids of padkaart nodig.
Hieronder is u gids vir vandag.
Kliek op die afsonderlike prentjies hieronder om die bladsye een vir een af te laai of u kan die volledige gids as 'n pdf dokument aflaai deur op hierdie skakel te kliek: Paaswandeltuin Brosjure
Paaswandeltuin Projekte :
Ds Chris Olivier en Jaco Pienaar van Drie Riviere Oos gemeente het oulike idees en projekte vir kinders - kyk na die video hieronder:
Video Dag 1
Solidariteit deel hierdie inligting i.v.m. die Corona-virus met ouers.
Regs-Kliek op die prent hierbo en selekteer "Save as" om 'n volgrootte dokument af te laai.
Hou hier dop vir verdere inligting en projekte!
Johan Burger
|
||||||||||||||||||||||||||
|
|