|
|
||||||||||||||||||||||
|
Paasfees
DAG 3
Ons nooi u uit om saam met ons vir Paasfees voor te berei:
Twisgesprekke
Dag 3 Paaswandeltuin Brosjure :
As ons op reis is, het ons 'n gids of padkaart nodig.
Hieronder is u gids vir vandag.
Kliek op die afsonderlike prentjies hieronder om die bladsye een vir een af te laai of u kan die volledige gids as 'n pdf dokument aflaai deur op hierdie skakel te kliek: Paaswandeltuin Brosjure
Net soos Jesus nie orals welkom was nie en die mense saamgestaan het om Hom uit die weg te ruim, is daar lande in die węreld waar Christene vervolg word.
Geopende Deure het 'n lys van lande op hulle webblad by https://www.opendoors.org.za - kyk gerus daarna.
Die webblad http://there4ministries.org/home.html vertel ons meer van vervolgde christene en die swaarkry wat hulle moet hanteer.
Paaswandeltuin Projekte :
Ds Chris Olivier en Jaco Pienaar van Drie Riviere Oos gemeente het oulike idees en projekte vir kinders - kyk na die video hieronder:
Video Dag 3
Hou hier dop vir verdere inligting en projekte!
Johan Burger
|
||||||||||||||||||||||
|
|