|
|
||||||||||||||||||||||
|
Paasfees
DAG 6
Ons nooi u uit om saam met ons vir Paasfees voor te berei:
Petrus verloën Jesus
Dag 6 Paaswandeltuin Brosjure :
As ons op reis is, het ons 'n gids of padkaart nodig.
Hieronder is u gids vir vandag.
Kliek op die afsonderlike prentjies hieronder om die bladsye een vir een af te laai of u kan die volledige gids as 'n pdf dokument aflaai deur op hierdie skakel te kliek: Paaswandeltuin Brosjure
Petrus was bitter hartseer toe hy besef dat hy Jesus verloën het.
Paaswandeltuin Projekte :
Ds Chris Olivier en Jaco Pienaar van Drie Riviere Oos gemeente het oulike idees en projekte vir kinders - kyk na die video hieronder:
Video Dag 6
Hou hier dop vir verdere inligting en projekte!
Johan Burger
|
||||||||||||||||||||||
|
|