Toe Jesus van uitputting, pyn en bloedverlies
inmekaar sak, het die soldate vir Simon van Sirene, 'n
man uit Noord-Afrika, gedwing om die kruis verder te
dra.
Paaswandeltuin Projekte :
Ds Chris Olivier en Jaco
Pienaar van Drie Riviere Oos gemeente het oulike idees en projekte vir
kinders - kyk na die video hieronder:
Video Dag 8
Vir die kinders:
Hoe goed ken jy die mammas in die Bybel?
Kyk of jy almal kan identifiseer.
Kliek asb. op die prent regs om die dokument af te laai.
Bak Paasfeeskoekies saam met jou mamma of
pappa.
Kliek op die
prentjie regs om die volledige resep as pdf dokument af te
laai.
of
Kliek op die prentjies hieronder
om die bladsye een vir een af te laai
DinkJeug
App
vir
families
Die nuwe DinkJeug App vir families is hier!
Dit bevat ‘n daaglikse podcast
(potgooi) met ‘n huisgeloof oordenking wat families kan help om saam
te gesels oor die Bybel, geloof en die lewe. Gesinne kan saam bid en
die aktiwiteite
doen om hul geloof en verhoudings te versterk. Dit behoort so tussen
5 en 15 minute te neem.
Gesinne met voorskoolse kinders sou dit maklik self kon aanpas, deur
byvoorbeeld die teks in ’n Kinderbybel op te soek.
Die app is in dieApple iStore
beskikbaar –
klik hier of soek vir “DinkJeug families” in iStore. Op Google Play
is dit
hier beskikbaar.
Hierdie is ’n baie bruikbare hulpmiddel, veral tydens inperking!