|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Paasfees
DAG 9
Ons nooi u uit om saam met ons vir Paasfees voor te berei:
Jesus stel die Nagmaal in
Donderdag-aand het Jesus die Paasmaaltyd die laaste keer saam met sy dissipels gevier.
As ons die Nagmaal gebruik, herhinner ons aan die offer wat Jesus vir ons gebring het en bevestig dit dat ons deel het aan Jesus Christus.
Hy het vir ons sonde aan die kruis gesterf om ons vir altyd vry te maak van sonde.
Dag 9 Paaswandeltuin Brosjure :
As ons op reis is, het ons 'n gids of padkaart nodig.
Hieronder is u gids vir vandag.
Kliek op die afsonderlike prentjies hieronder om die bladsye een vir een af te laai of u kan die volledige gids as 'n pdf dokument aflaai deur op hierdie skakel te kliek: Paaswandeltuin Brosjure
Paaswandeltuin Projekte :
Ds Chris Olivier en Jaco Pienaar van Drie Riviere Oos gemeente het oulike idees en projekte vir kinders - kyk na die video hieronder:
Video Dag 9
Hou hier dop vir verdere inligting en projekte!
Johan Burger
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|