|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Paasfees
DAG 10
Vandag is dit Paasfees :
Ons herdenk die kruisiging van Jesus Christus
Die dag staan ook bekend as Goeie Vrydag.
Waarom? Jesus het sy lewe vir ons gegee om ons vir altyd vry te maak van sonde.
Dag 10 Paaswandeltuin Brosjure :
As ons op reis is, het ons 'n gids of padkaart nodig.
Hieronder is u gids vir vandag.
Kliek op die afsonderlike prentjies hieronder om die bladsye een vir een af te laai of u kan die volledige gids as 'n pdf dokument aflaai deur op hierdie skakel te kliek: Paaswandeltuin Brosjure
Paaswandeltuin Projekte :
Hierdie reeks prente beeld die lyding van Jesus uit.
Kliek op die prente om volgrootte prente af te laai vir inkleur, of laai die PDF dolument af
Ds Chris Olivier en Jaco Pienaar van Drie Riviere Oos gemeente het oulike idees en projekte vir kinders - kyk na die video hieronder:
Video Dag 10
Hou hier dop vir verdere inligting en projekte!
Johan Burger
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|