STRAATBRAAI TERUGVOER

 

 

 

 

Wie sou kon dink dat mens via Zoom heerlik saam kan kuier terwyl ons oor afstand 'n straatbraai hou?

 

Baie dankie vir almal wat deelgeneem het.

 

Stuur asb. fotos van die geleentheid dat ons dit hier kan plaas.

 

 

---ooOoo---